Dale Robertson

Dale Robertson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dayle Lymoine Robertson
Geboorte (1923-07-14)14 Julie 1923
Sterfte 27 Februarie 2013 (op 89)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dale Robertson (14 Julie 1923 – 27 Februarie 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Outcasts of Poker Flat (1952), Son of Sinbad (1955), en The One Eyed Soldiers (1967), en in die televisiereeks Tales of Wells Fargo (1957).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy